- All
- Afrikaans
- Business Law
- Child Law
- Family Law
- Property Law
- Testamente
“VERSTEEKTE” KOSTES VERBONDE AAN DIE KOOP / VERKOOP VAN ‘N HUIS
Daar is baie min dinge so opwindend, dog senutergend, soos om vir die eerste keer eiendom te koop of verkoop. Alhoewel ‘n eiendomsagent (in die meeste gevalle) en transportbesorger aangestel word om die proses te lei, is dit waardevol om kennis te dra van en voorsiening te maak vir “versteekte” kostes. As voorbeeld, fokus hierdie […]
Minderjarige kinders en vaste eiendom: ’n Omvattende gids
Die Kinderwet No. 38 van 2005 en Suid-Afrikaanse gemenereg bepaal dat alle persone onder die ouderdom van 18 jaar as minderjarig beskou word en beperkte kontraktuele kapasiteit het. ’n Geldige kontrak wat geen verpligtinge op ’n minderjarige kind oplê nie en slegs tot hul voordeel is, mag sonder die toestemming of bystand van die ouers […]
Om te verseker of nie te verseker nie – dit is die vraag
Verseker, baie geluk! Wat nou? Daar word gesê dat daar slegs 2 soorte voertuigbestuurders is: diegene wat in ‘n botsing betrokke was en diegene wat nog in ‘n botsing betrokke gaan wees. Hoe morbied bogenoemde statistiek ook al mag wees, bedink vir ‘n oomblik dat slegs 30 persent van voertuigbestuurders op SA paaie versekering het. […]
Testamente Week 2024 Die Belangrikheid van ‘n Testament
Ons nader Testamente Week 2024 en is dit noodsaaklik om die waarde van ‘n goed gestruktureerde testament, asook die potensiële uitdagings daarvan om intestaat (sonder ‘n testament) te sterf, te oorweeg. In Suid-Afrika onderskat baie mense die belangrikheid daarvan om ‘n testament op te stel, en besef dikwels nie die impak daarvan om sonder een […]
DEELTITELSKEMAS, REGSPERSONE EN HEFFINGS
Inleiding Het jy geweet? Daar is meer as 56 000 geregistreerde deeltitelskemas in Suid-Afrika en hierdie getal is aan die toeneem. Eerste-keer huiskopers en jonger kopers het die afgelope paar jaar kleiner eiendomme en spesifiek eiendomme in deeltitelskemas verkies aangesien dit nie net meer bekostigbaar is nie, maar ook omdat hulle veilige, toesluit-en-gaan-opsies bied. Deeltitelskemas […]
VRYWILLIGE LIKWIDASIE VAN SOLVENTE EN INSOLVENTE MAATSKAPPYE
‘n Vrywillige likwidasie kan verwys na beide ‘n vrywillige likwidasie van ‘n solvente maatskappy of ‘n vrywillige likwidasie van ‘n insolvente maatskappy. Vrywillge likwidasie deur lede (solvente maatskappy) ‘n Solvente maatskappy kan gelikwideer word by wyse van ‘n spesiale resolusie, in gevolge artikel 80 van die Maatskappywet van 2008. So ‘n besluit is egter kragteloos […]
DIE GRONDWETLIKE HOFBESLISSING SE INVLOED OP HUWELIKSVOORWAARDEKONTRAKTE
Artikel 7(3) van die Wet op Egskeidings ongrondwetlik verklaar: Op die 10de Oktober 2023 het Suid-Afrika se Grondwetlike Hof bevestig dat Artikel 7(3)(a) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 teenstrydig is met die Grondwet in die mate dat Artikel 7(3) se toepassing beperk word tot huwelike buite gemeenskap van goedere sonder die aanwasbedeling, […]
Is Sakesredding ‘n opsie vir jou besigheid?
Baie maatskappye bevind hulleself onder finansiële druk in vandag se uitdagende ekonomiese omstandighede en komplekse handelsomgewing. Dit is van uiterste belang dat direkteure van ondernemings onmiddellik gepaste aksie en besluite neem wanneer dit aan die lig kom dat hulle besigheid in finansiële nood verkeer. Sodoende kan ekspert kennis en advies betyds ingewin word en ‘n […]
HOE KWALIFISEER EK VIR ALGEMENE SKADE IN ‘n PADONGELUKKEFONDS EIS?
HOE KWALIFISEER EK VIR ALGEMENE SKADE IN ‘n PADONGELUKKEFONDS EIS? Persone wat in ‘n motorongeluk beseer word, en wat nie skuld dra in die veroorsaking van die ongeluk nie, sal ‘n eis teen die Padongelukkefonds kan instel. Eise vir algemene skade, gelede mediese uitgawes, gelede verlies aan inkomste en toekomstige verlies aan inkomste kan ingestel […]
DIE “MAG” IN VOLMAG
DIE “MAG” IN VOLMAG WAT IS ‘N VOLMAG? ’n Volmag is ’n skriftelike dokument wat magtiging verskaf aan ’n aangewese persoon(e) (die agent) om vir en namens iemand anders (die prinsipaal) op te tree. Die agent kan wye of beperkte magtiging kry om namens sy/haar prinsipaal op te tree rakende die prinsipaal se eiendom, finansies, […]
My familielid is gediagnoseer met Alzheimers/Demensie, wat nou? Administrateur aanstelling in terme van Artikel 60 van die Wet op Geestesgesondheidsorg
My familielid is gediagnoseer met Alzheimers/Demensie, wat nou? Administrateur aanstelling in terme van Artikel 60 van die Wet op Geestesgesondheidsorg Alzheimers en Demensie is van die mees gevreesde siektes wat wêreldwyd aan die toeneem is. Dit het menigte gevolge, veral as dit by die bates van die geaffekteerde persoon kom, aangesien die persoon, wanneer hy/sy […]
Besigheidsredding ‘n lewensvatbare opsie?
Besigheidsredding ‘n lewensvatbare opsie? Baie maatskappye word deesdae in besigheidsredding geplaas, wat veroorsaak dat meer en meer mense gekonfronteer word met die onderwerp op ‘n daaglikse basis. Tesame met die toename in besigheidsredding sake en die diverse uitkomste wat ervaar word in praktyk, het daar onsekerheid onder sakelui en werkers ontstaan. Die onsekerheid laat baie […]