Ontmoet ons professionele personeel

MISSIE: Die lewering van uitnemende regs- en verwante dienste ooreenkomstig elke kliënt se behoefte.

 

Rauch Gertenbach bied sy kliënte spesialis dienste oor ‘n baie wye spektrum van die reg en marknavraag het tot gevolg gehad dat volwaardige Prokureurskantore, asook Fidusiêre Dienste en Boedel-beredderingskantore in beide Mosselbaai en George bedryf word.

Ons dienste is nie beperk tot ons onmiddellike omgewing nie en assosieer ons onsself met ander hoogs gekwalifiseerde regslui en diensverskaffers om sodoende dienste reg oor die land aan ons kliënte te bied.

JC Fourie (Jaco)

Direkteur

V Steyn (Van Niekerk)

Direkteur

M Landman (Maryke)

Direkteur

D Acker (Danie)

Direkteur

B Piek (Basson)

Bedryfshoof

D Acker (Danie)

Konsultant

L Van der Merwe (Lorandi)

Assosiaat

E Acker (Enrico)

Insolvensie en Besigheidsredding spesialis

R Maritz (Ruben)

Assosiaat

KONTAK ONS